Mobile Version Submit Link   Submit Website   Submit Blog  
   


 

Boer Gert is meer as reg vir vrou vat

    Gert Conradie (34), die plaasbestuurder by Wel Van Pas anderkant Robertson, het een aand ‘n droom gehad dat die televisiespan en aanbieder van “Boer Soek ‘n Vrou” op ‘n dag by sy plaas sal opdaag.  Byna twee jaar later is hy toe wraggies een van die top-10 finaliste in dié gewilde reeks. Maar Gert kon skaars glo dat hy gekies is.  “Een van die boere hier anderkant, Erik, het deelgeneem aan Boer Soek ’n Vrou 3, toe dog ek hulle sal nooit weer iemand vanRobertson kies nie, en hier sit ek vanda... Read more...





   

CONTENT
- South Africa News
- South Africa Business News
- South Africa Sport News
- Africa News
- World News
- South Africa Blogs
- South Africa Links
USER SUBMISSION
- Add a Website
- Add a Blog
- Add a Link
RESOURCES
- Developer Section
COMPANY
- About Us
- Contact Us
- Feedback
- Terms & Conditions



 


© Copyright 2010-2013 newsnook All rights reserved

NewsNook is not responsible for the content of external sites